Jeremia 21:14

Jeremia 21:14 DB

Ek sal julle straf vir dit wat julle gedoen het,” sê die Here. “Ek sal ’n vuur in die paleis aansteek wat alles rondom tot as sal verbrand.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid