Toe vra die Efraimiete vir Gideon: “Waarom het jy ons geïgnoreer? Hoekom het jy ons nie ook laat kom toe jy teen die Midianiete gaan veg het nie?” Hulle was baie omgekrap daaroor. Maar hy het vir hulle gesê: “Wat ek gedoen het, is niks in vergelyking met wat julle reggekry het nie. Selfs die klein bietjie wat die mense van Efraim gedoen het, is baie meer werd as alles wat my familie gedoen het. God het dan die twee generaals van die Midianiete, Oreb en Seëb, in julle mag oorgegee. Wat ek gedoen het, kan nooit daarmee vergelyk word nie.” Dit het hulle rustiger laat word.
Lees Rigters 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: Rigters 8:1-3
30 Days
Every journey requires supplies. On the journey of life, some of the best supplies are God’s Word and a bit of encouragement from friends. This Our Daily Journey reading plan features 30 days of writing from trusted authors whose insights speak into your life. Each short devotional contains a story supported by multiple Scripture references as well as a “Next” section to help you think more deeply. Make the most of your devotional time with truth and encouragement from Our Daily Journey.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's