Jesaja 52:14-15

Jesaja 52:14-15 DB

Baie was ontsteld toe hulle hom sien. Hy was aaklig vermink. Hy het nie meer soos ’n mens gelyk nie. Nogtans gaan baie nasies verstom staan oor wat hy kan doen. Konings gaan sprakeloos wees oor hom. Hulle gaan iets sien waarvan niemand hulle nog ooit vertel het nie. Hulle gaan iets beleef waarvan hulle selfs nog nie eens gehoor het nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid