Jesaja 43:10

Jesaja 43:10 DB

Julle is my getuies, Israel, sê die Here. Julle behoort aan My. Ek het julle vir My gekies sodat julle My kan ken. Ek het julle gekies dat julle in My kan glo en kan verstaan dat net Ek God is. Daar was nie ’n god voor My nie. Na My sal daar ook geen ander god wees nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 43:10