Hosea 9:2

Hosea 9:2 DB

Daar gaan nie langer graan wees om te dors of druiwe om te pluk nie. Daar gaan nie meer kos vir julle wees nie. Daar sal nie langer druiwesap wees van die druiwe wat julle uitgetrap het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 9:2