Genesis 41:45

Genesis 41:45 DB

Die farao het vir Josef ’n ander naam gegee en hom Safenat-Paneag begin noem. Hy het hom ook ’n vrou gegee en haar naam was Asenat. Sy was die dogter van Potifera, die priester van On. Josef het deur die hele Egipte gereis.

Video vir Genesis 41:45

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 41:45