Genesis 41:12

Genesis 41:12 DB

Saam met ons in die tronk was daar ’n jong Hebreër. Hy het die hoof van die tronkbewaarders met allerlei takies gehelp. Toe ons hom van die drome vertel, het hy dit sommerso uitgelê. Elkeen se droom het hy vir hom uitgelê.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 41:12