Genesis 26:4

Genesis 26:4 DB

Jou nageslag sal groot wees. Hulle sal so ontelbaar soos die sterre aan die hemel wees. En al die lande rondom jou sal Ek eendag vir hulle gee. Met jou nageslag sal dit so goed gaan dat al die volke rondom hulle deur hulle geseën sal wees.

Video for Genesis 26:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 26:4