Genesis 11:31-32

Genesis 11:31-32 DB

Op ’n dag het Tera besluit om te trek. Hy het sy oudste seun, Abram, sy skoondogter, Sarai, sy kleinkind, Lot, en die res van die familie gevat en getrek. Hulle is sak en pak uit Ur van die Galdeërs weg en het in die rigting van Kanaän getrek. Op pad het hulle in Haran gekom en besluit om daar te bly. Tera was 205 jaar oud toe hy die dag in Haran gesterf het.

Video for Genesis 11:31-32

Gratis leesplanne en oordenkings oor Genesis 11:31-32