Esegiël 34:2

Esegiël 34:2 DB

“Mens, sê vir die skaapwagters van Israel wat Ek vir jou sê. Hulle is die leiers van my volk. Wel, die Here, Esegiël se God, sê vir hulle: Ek gaan julle vernietig, want julle eet die kos wat vir die skape bedoel was. Is dit nie skaapwagters se werk om vir die skape te sorg en vir hulle kos te gee nie?