Esegiël 23:45

Esegiël 23:45 DB

Die mense wat reg leef, sal besluit wat met hierdie twee susters, die twee stede, gedoen moet word. Hulle sal hulle sien vir wat hulle is: vroue wat by ander mans slaap en mense doodmaak. En hulle sal hulle straf met die straf wat hulle verdien.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 23:45