Esegiël 17:24

Esegiël 17:24 DB

En dan sal al die bome in die bos weet dat dit Ek, die Here, is wat die groot boom afkap en die klein boompie laat groei en grootword. Dit is Ek wat die groen boom laat verdroog en die dooie boom weer laat groei. Ek is die Here, en Ek het gepraat! Ek sal doen wat Ek gesê het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 17:24

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid