Esegiël 17:22-23

Esegiël 17:22-23 DB

So sê die Here, Esegiël se God: “Ek breek self die boonste takkie van die seder af, en dan gaan plant Ek hierdie takkie op Israel se hoogste berg. En hierdie takkie sal begin groei en ’n reuseboom word. En hierdie boom sal sy takke uitsprei en baie saad verskaf. Voëls van elke soort waaraan jy kan dink, sal hulle neste in hierdie boom se takke bou. Hulle sal wegkruip tussen sy takke as daar gevaar kom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 17:22-23

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid