Eksodus 8:16

Eksodus 8:16 DB

Die Here het vir Moses gesê: “Laat Aäron met sy kierie in die stof op die grond slaan. Die stof sal dan muggies word wat oor die hele land versprei.”

Video for Eksodus 8:16