“Roep jou broer Aäron en sy vier seuns, Nadab, Abihu, Eleasar en Itamar. Laat hulle na jou toe kom. Sê vir hulle dit is hulle taak om in die tent te werk. Hulle is die Here se priesters. “
Lees Eksodus 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: Eksodus 28:1
8 dae
Tot hiertoe het ons die tabernakel bestudeer in verhouding tot sy struktuur en meublement (huisraadstukke) met die beklemtoning van die waarheid dat God na die mens toe gekom het. In hierdie leesplan gaan ons die priesterskap bekyk met die klem op die mens se toetrede tot die teenwoordigheid van God.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's