Eksodus 19:5-6

Eksodus 19:5-6 DB

As julle regtig aan My gehoorsaam is en by my ooreenkoms met julle bly, sal julle uit al die volke van die hele aarde my eie persoonlike volk wees. Julle sal ’n volk wees van mense wat vir My offers bring en My dien. Julle sal ’n volk wees wat alles vir My doen.’ Dit is my boodskap wat jy vir die Israeliete moet gaan gee.”

Video for Eksodus 19:5-6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 19:5-6