Eksodus 16:31

Eksodus 16:31 DB

Die Israeliete het hierdie brood “manna” (dit beteken “Wat is dit dié?”) genoem. Dit was wit soos koljandersaad en het gesmaak soos iets met heuning in.

Video vir Eksodus 16:31