Eksodus 10:28-29

Eksodus 10:28-29 DB

Hy het vir Moses geskreeu: “Gee pad voor my! Ek wil jou nooit weer sien nie! As ek jou ooit weer sien, gaan ek jou doodmaak!” Moses sê toe vir hom: “Jy is hierdie keer reg. Jy sal my nooit weer sien nie.”

Video for Eksodus 10:28-29