Efesiërs 5:8-9

Efesiërs 5:8-9 DB

Julle was ook eens op ’n tyd soos mense wat in die donker geleef het. Nou dien julle die Here en leef dus soos mense wat in die lig kan sien wat hulle doel is.

Video for Efesiërs 5:8-9