Deuteronomium 6:18

Deuteronomium 6:18 DB

Doen wat goed en reg is in die oë van die Here, dan sal dit met jou goed gaan. Jy sal die land wat die Here alreeds aan jou voorvaders beloof het, binnegaan en gelukkig daar woon.