Deuteronomium 33:27

Deuteronomium 33:27 DB

Jy kan maar by Hom gaan wegkruip. Hy is die God wat verhewe is bo tyd. Hy hou sy arms onder jou en Hy hou jou regop, Israel. Hy roei jou vyande voor jou uit. Hy beveel jou: roei jou vyande volledig uit!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 33:27