Deuteronomium 24:5

Deuteronomium 24:5 DB

“’n Man wat pas getroud is, mag nie opgeroep word om in die weermag te gaan veg nie. Hy mag ook nie enige ander werk doen wat hom van sy huis af wegneem nie. Jy moet hom toelaat om die eerste jaar by sy huis te bly. Hy en sy vrou moet aan hulle huwelik werk sodat hulle ’n deeglike grondslag vir ’n gelukkige huwelik kan lê.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid