2 Samuel 5:3-4

2 Samuel 5:3-4 DB

So het al die stamhoofde van Israel na die koning in Hebron gekom. Dawid het by die Here se altaar ’n ooreenkoms met hulle gesluit en hulle het hom koning gemaak oor Israel. Dawid was 30 toe hy koning geword het en hy het vir 40 jaar regeer.