het Asarja, die hoëpriester uit Sadok se familie, vir hom gesê: “Sedert hulle begin het om die bydraes na die tempel van die Here te bring, het ons nog altyd genoeg gehad om te eet. Daar het nog altyd ’n hoeveelheid oorgebly, want die Here was goed vir sy mense.”
Lees 2 Kronieke 31
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Kronieke 31:10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's