2 Kronieke 31:10

2 Kronieke 31:10 AFR20

het Asarja, die hoëpriester uit die huis van Sadok, met hom gepraat. Hy het vir hom gesê: “Vandat die •wydingsgeskenke in die huis van die HERE begin inkom het, het ons geëet en versadig geword, en daar is nog baie oor. Omdat die HERE sy volk geseën het, het hierdie oorvloed oorgebly.”