2 Kronieke 20:19

2 Kronieke 20:19 DB

Die Leviete uit die Kehat- en die Koraggroep het toe opgestaan en die Here, Israel se God, baie hard begin prys.