1 Samuel 3:13

1 Samuel 3:13 DB

Ek het al vir hom gesê dat Ek sy familie vir altyd gaan straf vir die sonde waarvan hy geweet het, maar waaraan hy niks gedoen het nie: sy seuns het baie lelike dinge gedoen, maar hy het hulle nie vasgevat nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Samuel 3:13