Vir julle almal kom dit hierop neer: moenie dwarstrekkerig wees en elkeen sy eie kop volg nie. Wees sensitief vir mekaar se gevoelens. Soos jy jou eie broer of suster liefhet, moet julle mekaar liefhê. Gee vir mekaar om en moenie te veel van jouself dink ten koste van ander nie. As iemand lelik teenoor jou optree, moet jy nie op jou beurt lelik wees nie. Hou jou skerp tong in, al beledig iemand jou. God het julle die spesiale opdrag gegee om liewer mooi te praat van ander mense en om God te vra om vir hulle goed te wees. As julle dit doen, sal julle ook van God al die goeie dinge kry wat Hy beloof het. Daar staan mos geskryf: “Wie van die lewe hou en die beste daaruit wil haal, moet ’n wag voor sy mond sit. Hy moet nie lelik praat of hom met allerhande liegstories ophou nie. Hy moet wegbly van alles wat verkeerd is en elke kans aangryp om die goeie te doen. “Bewaar altyd die vrede; dit moet julle lewenstyl wees, want die Here sorg vir die mense wat reg leef en Hy luister graag wanneer hulle met Hom in gebed praat. “Die Here dink niks van mense wat hulle heeltyd met verkeerde dinge ophou nie.” As julle regtig probeer om goed te leef, sal mense julle gewoonlik nie sleg behandel nie.
Lees 1 Petrus 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Petrus 3:8-13
3 Days
We learn some important lessons when we walk alongside other people. We learn how to get along and cooperate with others. Everybody has a longing for belonging, because God made us for relationships. When we walk alongside other Christians in community, we find that longing satisfied.
6 Days
Abandoned faith is a painfully deep and prevalent problem among millennials. Even those who grew up in strong Christian families are walking away from their faith. Expert apologist authors Alex McFarland and Jason Jimenez address this new reality with compassion to parents who feel burdened and alone. They share statistics, stories, and practical ways parents can impact their children, and help you lead them home.
A game changer totally reshapes the direction of a game. Jesus was a game changer for a lost world. And guess what? You can be a game changer for someone else by telling them what Jesus did for you. Evangelism is a big word with big responsibility, but it’s actually very simple. This Bible Plan will help preteens understand how to share the Gospel with gentleness and respect.
15 Dae
As jy vir Jesus ly, dan moedig hierdie eerste brief van Petrus jou aan dat jy in Jesus se voetspore volg, wat eerste vir ons gely het. Reis daagliks deur 1 Petrus terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's