Die vreemdeling wat van u liefde vir u mense gehoor het en wat toe besluit het om U in hierdie tempel te dien en te aanbid. Hoor tog die gebed van die vreemdeling in u hemelse woonplek. Hoor as hy sy hart in hierdie plek voor U uitstort en verhoor sy gebede. Al die volke van die aarde sal dan na Jerusalem toe wil kom om U te dien. Soos Israel sal hulle U in die tempel wil dien. Al die volke sal dan weet dat U by hierdie tempel wat ek gebou het, aanbid word.
Lees 1 Konings 8
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Konings 8:42-43
5 Days
We hope these five devotions from Eugene Peterson take your mind and heart wherever they may go, as you never know what the Spirit will use to encourage or challenge or comfort. You might choose to use the reflective questions at the end of each devotional to form your own prayer for the day—certainly not as an ending point but rather as a beginning for the arrivals that await you.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's