1 Korintiërs 14:1

1 Korintiërs 14:1 DB

Gee alles om hierdie liefde in julle lewe te hê. Maar moenie van die spesiale geskenke vergeet wat die Gees vir julle gee nie. Gee jouself ook daarvoor, veral om God se boodskap vir die gemeente te bring.

Video for 1 Korintiërs 14:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 14:1