“Dus, my seun, mag die Here by jou wees. Mag Hy jou suksesvol maak wanneer jy die tempel volgens sy opdragte vir Hom begin bou. Mag Hy jou wysheid en begrip gee, sodat jy die wet van die Here, die God van Israel, kan uitvoer, terwyl jy oor Israel regeer, want as jy die wette en reëls wat die Here deur Moses vir Israel gegee het, presies uitvoer, sal jy suksesvol wees. Wees sterk en dapper, moenie bang word of moed verloor nie!
Lees 1 Kronieke 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Kronieke 22:11-13
1 Week
Learn what the Bible says about boldness and confidence. The "Courage" Reading Plan encourages believers with reminders of who they are in Christ and in God's kingdom. When we belong to God, we're free to approach Him directly. Read again – or maybe for the first time – assurances that your place in God's family is secure.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's