PSALMS 94:17-19

PSALMS 94:17-19 AFR53

As die HERE vir my nie 'n hulp was nie, dan het my siel gou in die stilte gewoon. As ek dink: My voet wankel — dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE! As my gedagtes binne-in my vermenigvuldig, dan verkwik u vertroostinge my siel.