PSALMS 82:2-3

PSALMS 82:2-3 AFR53

Hoe lank sal julle onregverdig oordeel en partydig wees vir die goddelose mense? Sela. Doen reg aan die swakke en die wees; gee aan die ellendige en die arme sy reg.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 82:2-3