PSALMS 78:10-11

PSALMS 78:10-11 AFR53

Hulle het die verbond van God nie gehou nie en geweier om te wandel in sy wet. En hulle het sy dade vergeet en sy wonders wat Hy hulle laat sien het.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid