PSALMS 77:8-10

PSALMS 77:8-10 AFR53

Sal die Here vir altyd verstoot en verder nie meer goedgunstig wees nie? Hou sy goedertierenheid vir altyd op? Is dit met die belofte gedaan van geslag tot geslag? Het God vergeet om genadig te wees? Of het Hy in toorn sy barmhartighede toegesluit? Sela.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 77:8-10