Maar ék sal sing van u sterkte en elke môre jubel oor u goedertierenheid, want U was 'n rotsvesting vir my en 'n toevlug in die dag toe ek benoud was. My Sterkte, tot u eer wil ek psalmsing, want God is my rotsvesting, my genadige God.
Lees PSALMS 59
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 59:17-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's