Psalms 59:17-18

Psalms 59:17-18 AFR20

Maar ek, ek sing van u krag. In die môre jubel ek oor u troue liefde, want U was vir my 'n toevlugsoord, 'n skuilplek op die dag van my nood. My Sterkte, ek wil U besing.