Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. Die een dag stort vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan
Lees PSALMS 19
Deel
Vergelyk alle weergawes: PSALMS 19:2-3
4 dae
Stemme is oral om ons, en elkeen soek ons aandag. Daagliks word ons gekonfronteer met baie verskillende stemme, asook die keuse, na wat se stem luister ek vandag? In hierdie tyd van toewyding gaan ons kyk hoe om die stem van God beter te hoor!
7 Days
Taken from his New York Times bestselling book "Crazy Love," Francis Chan delves deep into God's amazingly crazy love for us, and what our appropriate response to such a love should look like. But he doesn't stop there, challenging us to reflect on God's greatness and the huge difference between His eternal majesty and our temporary lives here on earth.
7 dae
Depressie raak wêreldwyd ’n geskatte 300 miljoen mense. As jy een van hulle is, is daar heelwat wat jy kan doen om ’n verskil in jou gemoed te maak. En die heel belangrikste is om jou gevoelens voor God te gaan neerlê. Hierdie 7 oordenkings, saamgestel uit SOOS APPELS VAN GOUD deur Dr. Michael Mol en Dalene Reyburn, bied daaglikse pitkos en praktiese riglyne.
In ’n wêreld waarin ons daagliks gebombardeer word met inligting en keuses, vergeet ons soms dat die heel belangrikste keuse ons geloofskeuse is. Soms moet ons ons fokus weer op God instel om te besef dat Hy elke tree van die pad saam met ons is. Hy sal ons help om deur ons daaglikse uitdagings te navigeer. Hierdie 7 oordenkings kom uit Johann van Zyl se dagboek GOD IS HIER!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's