PSALMS 18:30-34

PSALMS 18:30-34 AFR53

Want met U loop ek 'n bende storm, en met my God spring ek oor 'n muur. Die weg van God is volmaak; die woord van die HERE is gelouter; Hy is 'n skild vir almal wat by Hom skuil. Want wie is God buiten die HERE, en wie is 'n rots behalwe onse God? God is dit wat my met krag omgord en my weg volkome maak. Hy maak my voete soos dié van herte en laat my staan op my hoogtes.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 18:30-34