'N BEDEVAARTSLIED. Kom, loof die HERE, o alle knegte van die HERE wat snags in die huis van die HERE staan! Hef julle hande op na die heiligdom, en loof die HERE! Mag die HERE jou seën uit Sion, Hy wat hemel en aarde gemaak het!
Lees PSALMS 134
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: PSALMS 134:1-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's