PSALMS 106:4-5

PSALMS 106:4-5 AFR53

Dink aan my, o HERE, na die welbehae in u volk, besoek my met u heil, dat ek kan aanskou die geluk van u uitverkorenes, dat ek bly kan wees in die blydskap van u volk, my kan beroem met u erfdeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 106:4-5