PSALMS 103:1-2

PSALMS 103:1-2 AFR53

'N PSALM van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie!

Video vir PSALMS 103:1-2