Dryf die spotter weg, dan gaan die twis weg; en die stryery en die geskimp hou op. Hy wat reinheid van hart liefhet, wie se lippe aangenaam is — die koning is sy vriend. Die oë van die HERE bewaar kennis; daarom verydel Hy die woorde van die ontroue.
Lees SPREUKE 22
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 22:10-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's