SPREUKE 20:20-21
SPREUKE 20:20-21 AFR53
Wie sy vader of sy moeder vloek, sy lamp gaan in pikdonker dood. 'n Besit wat by die begin haastig bymekaargeskraap is — die einde daarvan sal tog nie geseënd wees nie.