SPREUKE 2:4-6

SPREUKE 2:4-6 AFR53

as jy daarna soek soos na silwer en dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van die HERE verstaan en die kennis van God vind (want die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstand

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 2:4-6