SPREUKE 19:6-7

SPREUKE 19:6-7 AFR53

Baie soek die guns van die edele, en die man van geskenke het 'n hoop vriende. Al die broers van die arme haat hom; hoeveel te meer hou sy vriende hulle ver van hom af! Hy jaag agter hulle aan met woorde — weg is hulle!

Video for SPREUKE 19:6-7