Hou op, my seun, om na tug te luister, terwyl jy tog afdwaal van die woorde van kennis. 'n Deugniet wat getuienis gee, spot met die reg, en die mond van die goddelose verslind onreg. Vir die spotters staan strafgerigte klaar en slae vir die rug van die dwase.
Lees SPREUKE 19
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 19:27-29
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's