Die dwaas het geen behae in verstandigheid nie, maar net daarin dat sy hart openbaar word. As die goddelose kom, kom ook veragting; en saam met die skande, versmading.
Lees SPREUKE 18
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 18:2-3
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's