Dit is beter om nederig van gees te wees saam met die ootmoediges as om buit te verdeel met die trotsaards. Wie ag gee op die Woord, sal die goeie vind; en hy wat op die HERE vertrou, is gelukkig.
Lees SPREUKE 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 16:19-20
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's