SPREUKE 14:32-33

SPREUKE 14:32-33 AFR53

In sy ongeluk word die goddelose omgestoot, maar die regverdige vind 'n toevlug by sy dood. Wysheid rus in die hart van die verstandige, word selfs rugbaar te midde van die dwase.